The Spear: ’n Steek in die rigting van etiese kwessies

  • 0
Na aanleiding van Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" gesels Loammi Wolf en Yvonne Jooste oor The Spear, postkolonialisme, menswaardigheid en etiese feministiese kritiek.

Loammi Wolf: "The Spear en die gevare van postmoderne ivoortorings"

"Dit is dus ’n taamlike tameletjie om hierdie donker kant van die 'antikoloniale' en 'anti-imperialistiese' stryd te vereenselwig met die moreel verhewe posisie wat bevrydingsbewegings – die ANC en SAKP ingeslote – vir hulself opeis."

 

Yvonne Jooste: "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" en etiese feministiese kritiek

"The Spear (met etiese feminisme as benadering) stel nie ’n verantwoordelike uitbeelding daar nie..."

Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan elzette@litnet.co.za.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top