The new Sing 'it is coming soon ...

  • 0

The 2012/2013 cycle of LitNet and Sanlam's Sing 'it lyric writing competition is launching soon. In the meantime, be sure to follow us on the new Twitter page. Also check out the soon-to-be-revamped Sing 'it Facebook page to stay updated. Go there now and let us know what you think of the new look and logo.

* * *
 

Die 2012/2013 siklus van LitNet en Sanlam se Sing 'it-liriekskryfkompetisie is om die draai. Maak seker dat jy met die nuwe Twitter-blad vertroud is. Hou ook die Sing 'it Facebook-blad, wat binnekort ’n nuwe baadjie sal aanhê, dop om op hoogte van die jongste nuus te bly. Gaan maak sommer nou ’n draai en laat weet wat jy van die nuwe logo en voorkoms dink.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top