swaeltjie

  • 0

swaeltjie

jy’s vir my soos ’n swaeltjie
vang ek jou
vlieg jy weg
soms vlieg ek agter jou aan
saam verskyn ons in die ligkring van die maan
saam op ’n wolk sing ons vir die wêreld
ons verf die wêreld  pienk
en tog
dalk is dit net ’n droom
’n mooi droom
jy vlieg weg van my
en ek sal jou nooit nie kry

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top