|
Picador 40ste-herdenking-kompetisie: Skryf ’n lokteks of ontwerp ’n boekomslag
Ontwerp ’n swart-en-wit boekomslag vir ’n klassieke roman of skryf die lokteks (blurb) vir ons fiktiewe boekomslag en jy kan een van twee volledige stelle herontwerpte Picador Classics wen.
Klik hier vir al die inligting.
Click here for more information, in English.
|