oombliklik

  • 0

Vrydag, een Desember, al wat slaaf’s, buite,
op straat, dansend, groot dag is mos hier,
Oubaas, Ounooi, moet wag, kind kans gee,
eie vryheid, vir t’n minste ’n oomblik te vier

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top