Netpes

  • 0

die trol met die selfies
spam my inbox
ping my in die nag
post my teen sy wall
speel sockpuppet
dring my lewe binne
wurm by my kamer in
totdat my web ontrafel en ek vlug na die
escape key.

 

Wil jy deelneem aan ons poësie-kompetisie? Kliek hier vir meer informasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top