Navorsing oor Afrikaanse tekste oor "Midde-Afrika"

  • 0

Ek doen navorsing oor die Afrikanerteenwoordigheid in Zimbabwe, Zambië en die (Belgiese) Kongo oftewel die huidige DRK, en die Afrikaanse tekste wat daaruit voortgespruit het. Dit sluit in ouer tekste (uit die koloniale periode, vanaf 1912) tot hedendaagse tekste (tot 2012). As u weet van enige reisteks, fiksie, “life writing” of poësie wat oor/vanuit hierdie lande verskyn het, laat my asseblief weet. U hulp sal in my proefskrif erken word. 

Linde Beer (UNISA)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top