| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Kersie
Ek hap
die sappige rooiryp
kersie
my kop
vergryp hom
aan die vlesige kontoere
wat jy is
die skil bars oop
onder my tande
jy onder my mond
ons samesyn drup soet

