ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.

  • 0

Befoxycated, etc.

Annelie van der Vyver
Solo-uitstalling

Dog Tired – Olieverf op doek

Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foxterriers.  Daarbenewens is haar werk die uitdrukking van die band tussen haarself en haar eie twee “verlengde skaduwees”, sowel as van die dinamiese interaksie en vreugde soos aangebied deur haar uitbreidende kring van troeteldiere.

Die taal van kuns is vir haar ’n lewegewende krag.  Met die verstand op sy plek, begin die formele elemente hulself openbaar en kleur, vorm en inhoud begin ’n eie lewe kry wat haar toelaat om die stem van die skildery waar te neem en die wese van interafhanklikheid te ervaar.

Gratis daagliks, Prince Vincent-gebou, Baron van Rheedestraat

Besoek die virtuele galery

 

Gaan terug na die kunstenaarlys

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top