Kennisgewing: Boekgesprek met Loftus Marais

  • 0

Hierdie Saterdag, 1 September, sal Loftus Marais om 11:00 in Stellenbosch se Protea Boekwinkel wees om oor sy nuutste digbundel, Kry my by die gewone plek aguur, te gesels. Desmond Painter sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top