Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

  • 0

Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels. Jacques Ensink het foto's geneem by die geleentheid.

 

 

 

 

Titel: Hartepad
Skrywer: Gerrit Rautenbach
Uitgewer: NB-Uitgewers
ISBN: 9780795800658

 

 

Koop Hartepad by Kalahari.com.

 

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top