’n Kort kommentaar op Cornelius Henn se "God se Alomteenwoordige Gees" (18 Februarie). By die Engels-Latynse "omnipresent" vir "alomteenwoordig", kan gevoeg word "alwetend" ("omniscience"). "almagtig" ("omnipotent ") en "algoed" ("omnigood"?). Dus in Afrikaans ’n lekker alomteenwoordig, almagtig, alwetend en algoed!!
Jan Maarschalk

