Frederick Petrus Potgieter Bezuidenhout – lid van Spesiale Taakmag 1976

  • 1

My pa, FPP Bezuidenhout was lid van die Spesiale Taakmag. Hul hoofkantoor was op daardie stadium naby die Môrester-woonstelle, waar ons gewoon het. My pa is noodlottig gewond op 2 Julie 1976, tydens ’n spesiale taak wat hul in Otavi uitgevoer het. Die ongeluk het plaasgevind op ’n boer se plaas. Kapilaan Colyn het aan ons die tragiese nuus gebring.

My lewe sonder hom het drasties verander en ineengestort van daardie vreeslike dag af.

Het u my pa geken?

Vriendelike groete,

Anita Bezuidenhout (nou Fourie)

  • 1

Kommentaar

  • elsabe bezuidenhout abendanon

    Skakel my asseblief enigeen wat ons kan onthou van die polisiekollege se dae en Maleoskop-dae - mis dit baie - was awesome tye en sooo wonderlik.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top