Riette Rust se boek Die AA tot OE van seks is op 8 Mei 2013 in Tygervallei bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.
![]() |
| Riette Rust |
![]() |
| Johan Myburgh het die gesprek gelei. |
![]() |
| Die AA tot OE van Seks, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers |
![]() |
| Riette Rust saam met Maya Fowler. Maya het die titel van Riette se boek uitgedink. |
![]() |
| Riette se jongste dogter |
![]() |
| Riette se man, JD |
![]() |
| ST Potgieter |
![]() |
| Zahn, Riette se oudste dogter |
![]() |
| Elma Black |
![]() |
| Riette se ma |
![]() |
| Die Rust-gesin |
Foto's: Izak de Vries

Titel: die AA tot OE van seks
Skrywer: Riette Rust
Uitgewer: NB-Uitgewers
ISBN: 9780624054023
Prys: R236












