Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers

  • 0

Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
  9780624054283

Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau
Lesley Mofokeng

Die sepiester en sosiale vlinder Khanyi Mbau se uitspattige lewenstyl en haar voorliefde vir ryk, ouer mans maak haar een van die land se mees omstrede vroue.

In dié biografie onthul sy alles oor haar kortstondige huwelik op 19 met die miljoenêr Mandla Mthembu en haar affair met die sakeman Theunis Crous. Dis die verhaal van ’n jong ster wat skielike roem na haar kop laat gaan en dan haar greep op die werklikheid verloor. Kort voor lank is duur motors en rakke en rakke vol skoene vir haar belangriker as selfrespek.

Mbau vertel van die lewenslesse wat sy geleer het en die dinge wat sy nooit weer sal doen nie.

Met 16 bladsye foto's.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau nou van Kalahari.com!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top