Dis baie, baie interessant dat Malema aangekla gaan word onder ’n 1956 wetgewing, ’n wet lank voor Malema die aarde getref het? Ja, ’n man kan nie altyd die arm van gereg ontglip nie. Die 2 spesifieke artikels van dié wetgewing rondom openbare geweld, is al wat geldig is en het selfs ’n paar regsgeleerde akademici se kennis omvang ontglip, wie hul opinies so kwistig kwytgeraak het op TV en in ander media. Die 2 spesifieke artikels oor aanhits van openbare geweld teen die staat (polisie as gesagsorgaan van staat) is binne Art 36 van SA Grondwet. Met alles in SA, is veral akademici erg 'polities korrek' met hul klakkelose verbale diarree soms in die media. Hier op LitNet was al opinies dat Malema "untouchable" was.
Hans Richardt

