So hittete …

  • 0

In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie. Nou is hulle sterte op maar gelukkig is die tyd byna verstreke, die Engelse was ver voor EN die Engelse het nie weer die fout gemaak om 'n taktiese skoppie te gee nie. So 'n insident, naamlik besit weggee en koppel daarmee 'n skeidsregter se stuksienigheid op die verkeerde oomblik, kan die spel heeltemal verander; daar is meer sielkunde in rugby, enige sport om die waarheid te sê, as wat mens wil erken.

Soos oom Boy Louw gesê het; om punte aan te teken moet jy agter die doellyn gaan kuier MET die bal. Ek hoop van harte ons gaan nou afsien van die derduisende taktiese skoppies.

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top