PEN Afrikaans druk Ukusela eKapa se bekers vir skoolbiblioteek

  • 0

Ukusela is deel van die "Cape Town World Design Capital"-inisiatief. Hulle maak 10 000 kleibekers, met die vingerafdrukke (squeeze) van Suid-Afrikaners. ’n Gedeelte van hulle werk is om die squeeze van bekende Suid-Afrikaners op bod te verkoop, en die geld aan ’n organisasie van die selebriteit se keuse te skenk.

PEN Afrikaans het Saterdag 8 November ten bate van Dennegeur-laerskool in Elgin se skoolbiblioteek aan die Ukusela eKapa-projek deelgeneem.

Yolanda Bailey, IMG-bestuurder van die Overberg-area, Sonia Hardneck, die skoolhoof van Dennegeur-laerskool, en Carol Gordon, wat in beheer van die nuwe skoolbiblioteek gaan wees.

Ingrid Winterbach

Janine de Waal verduidelik hoe die squeeze werk.

Ingrid Winterbach squeeze, met Marlise Joubert wat toekyk.

Marlise Joubert squeeze.

Jana Breytenbach en Amanda Lourens

Ingrid Winterbach se beker. Die Ukusela-projek is geïnisieer deur die keramiekkunstenaar Hennie Meyer en word aangebied in samewerking met Janine de Waal Architects.

Die 81-jarige Sussie Kotzé se huldigingsbundel Diepsee is Saterdagoggend by Protea-boekwinkel bekendgestel.

Sussie Kotzé gee haar drukkie.

Malene Breytenbach squeeze terwyl Zandra Bezuidenhout toekyk.

Louis Esterhuizen teken sy beker.

Kerneels Breytenbach, voorsitter van PEN Afrikaans

Kerneels Breytenbach gee sy drukkie.

Zandra Bezuidenhout teken haar beker.

Karin Brynard en Malene Breytenbach

Karin Brynard teken haar tweede beker.

Koos Kombuis

Koos Kombuis het klaar gedruk.

Koos Kombuis se beker

Diana Ferrus teken haar beker.

Martin Steyn

Yolanda Bailey teken haar beker.

Karin Brynard

Diana Ferrus druk haar tweede beker.

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard gee haar drukkie.

Amanda Lourens gee haar drukkie.

Ter afsluiting: Maresa Volsteedt, Bettina Wyngaard, Kerneels Breytenbach, Diana Ferrus, Carol Gordon, Sonia Hardneck en Karin Brynard.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top