olwethulwimi

  • 0

eish, latte pejorativering, van “olwethulwimi”,
moedertietsmelkstaal, oertaals, voor-pre-oer,
legitimiteit, van Afrikaaps, v’r-Vlaks in’r moer,
heilig, indien sy polities m’t “isiBhulu” assosieer,
apartheidsonderdrukker/taal oor selle kam skeer

staat Mens v’rstom, ai, Africaand’r hettie g’weet,
eerlik erkenning, opreg, v’n onkund’-ontkenning,
lat Mens aaire onthou, waarheen’t G’wete v’rdwyn

v’rsoeningstaak, rekonsiliasieproses’t mos misluk,
as status van olwethulwimi noggie reg b’redd’r,
medemenslikheid noggie oppie NUK-agenda is

Afrikaans, in al haar dimensies, manifestasies,
’t op Aard nooit en’giemand leed aang’doen,
nie oppie selle vlak as ‘mshini’, soldaat s’n,
voorouers konnie anners, taal was staat s’n

kanti, vir b’vryding, amnestie, doet sy aansoek,
tyini, net t’min oor “kukhwini” in’r storieboek

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top