Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

  • 36

Hier kry jy toegang tot die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika, met die vergunning van Tafelberg-Uitgewers. Klik op die rooi skakels om die betrokke deel in PDF af te laai. Die bladsynommers word per hoofstuk aangedui om soektogte via die Naam- en Saakregister te vergemaklik. Die boek word in PDF-formaat geplaas om, getrou aan LitNet se funksie as navorsingsbron, lesers in staat te stel om volledige en korrekte bronverwysings te fasiliteer.

Indien jy op enige aspek van Nuwe Geskiedenis wil reageer, plaas jou kommentaar hier onder of stuur ’n e-pos aan nuwegeskiedenis@litnet.co.za.

LitNet sal binnekort Nuwe Geskiedenis-kompetisies aanbied.


Inhoudsopgawe

Dié boek bestaan uit bydraes deur verskeie skrywers. Die skrywers en vir watter onderafdelings elkeen verantwoordelik was, is hier beskikbaar.

Inleiding

Redakteurs: Hermann Giliomee, Bernard Mbenga

Deel 1: Chronologie & Inleiding

3–5; 0,2 MB

  • Chronologie 3
  • Inleiding 5

Hoofstuk 1: Die eerste mense

6–39; 3,2 MB

  • Vroeë mense 6
  • Suid-Afrika se jagter-versamelaars 12
  • Die Khoi-Khoi-herders 19
  • Die oorsprong van boerdery in Suid-Afrika 22
  • Die oorsprong van die Zimbabwe-kultuur 25
  • Mense van die tweede millennium 28
  • Die ontstaan van swart politieke gemeenskappe 33

Hoofstuk 2: ’n Nuwe samelewing uit drie vastelande

40–84; 4,2 MB

  • In goeie geselskap 40
  • Kopbagasie 42
  • ’n Komplekse nedersetting 46
  • Die Khoi-Khoi en die Nederlanders 50
  • Mense in knegskap 53
  • Anderkant die sandvlakte 59
  • ’n Vestigingskolonie 63
  • Die opkoms van die nuwe gemeenskappe 68
  • Weerstand teen koloniale uitbreiding 72
  • Die Xhosa en die Boere 75
  • Tye verander 79
  • Hutspot van botsings 81

Hoofstuk 3: ’n Ware Britse kolonie

85–119; 2,8 MB

  • Britse wortels groei vas 85
  • Die be?indiging van slawerny 89
  • Godsdiens en kultuur 93
  • ’n Onstabiele grensgebied 102
  • ’n Groot trek 108
  • Die strewe na ’n verdrag 115
  • ’n Uitsonderlike kolonie 118

 

Deel 2: Chronologie & Inleiding

121–123; 0,2 MB

  • Chronologie 122
  • Inleiding 123

Hoofstuk 4: ’n Tyd van onrus en ingrypende verandering

124–138; 1,4 MB

  • Die Mfecane 124
  • Die nadraai van die Mfecane 130

Hoofstuk 5: Die koloniale teenwoordigheid brei uit en raak gevestig

139–164; 2 MB

  • Die ontstaan van die liberale Kaap 139
  • Koloniale uitbreiding na die binneland van Suid-Afrika 143
  • Wit vestiging op die hoëveld, en reaksie uit Afrika-geledere 150
  • Diamante en daarna 158

Hoofstuk 6: Verkrummelende koninkryke en die ontstaan van nasionalisme

165–181; 1,2 MB

  • Afrika-koninkryke: verowering en oorlewing 165
  • Die beeste is weg 175
  • “Vriende van die inboorlinge” en die oorsprong van Afrika-nasionalisme 179

 

Deel 3: Chronologie & Inleiding

183–185; 0,2 MB

  • Chronologie 184
  • Inleiding 185

Hoofstuk 7: Die lang pad na ’n soewereine staat

186–198; 1,8 MB

  • Die wortels van segregasie 186
  • Ekonomiese geleenthede 189
  • ’n Goeie politieke bewustheid 191
  • ’n Nuwe Britse stuwing 194

Hoofstuk 8: Goud en oorlog

199–223; 1,8 MB

  • Die storie van goud 199
  • Die oorlog oor Suid-Afrika 206
  • Die tweede oorlogslinie: swart betrokkenheid 218

Hoofstuk 9: ’n Nuwe Suid-Afrika in wording

Ble 224–244; 1,2 MB

  • Milnerisme en heropbou 224
  • Die weg na Unie 229
  • Die Unie word van stapel gestuur 231
  • Die eerste Wêreldoorlog 237

Hoofstuk 10: ’n Onstuimige dekade

245–253; 0,6 MB

  • Naoorlogse krisisse 245
  • ’n Raamwerk vir segregasie 250

Hoofstuk 11: Uiteenlopende gemeenskappe

254–282; 2 MB

  • Verstedeliking en verandering 254
  • ’n Nuwe geestelike krag 255
  • Die eerste swart protes 260
  • Bruines: tussen swart en wit 264
  • Die Indi?rs 269
  • Die wit gemeenskappe 271

Hoofstuk 12: Depressie en oorlog

283–303; 1,2 MB

  • Ekonomiese ellende en politieke reaksie 283
  • ’n Herrysende Afrikanernasionalisme 288
  • Ekonomiese mobilisering van die Afrikaner 291
  • Die waterskeiding van oorlog 293
  • Die ANC hergroepeer 297
  • Verdelings onder die nasionaliste 299

 

Deel 4: Chronologie & Inleiding

305–307; 0,2 MB

  • Chronologie 306
  • Inleiding 307

Hoofstuk 13: Die Afrikanernasionaliste aan die bewind

308–345; 2,8 MB

  • Die tydperk ná die oorlog 308
  • ’n Baie belangrike verkiesing 310
  • Die apartheidstelsel in aanbou 314
  • Die African national Congress oorleef 326
  • 1960: ’n Waterskeidingsjaar 333
  • Die ANC begin die gewapende stryd 336
  • Die “wonderjare” 338

Hoofstuk 14: Op soek na ’n nuwe orde

346–395; 4 MB

  • Die staat verander 346
  • Die Swartbewussyn-beweging 353
  • Die stakings wat Suid-Afrika verander het 355
  • Wit heerskappy begin wyk 357
  • Die Soweto-opstand van 1976 362
  • Leierskrisis 366
  • Die “totale aanslag” 367
  • Die ANC in ballingskap 376
  • ’n Gevange held en ’n demokratiese front 379
  • ’n Stedelike opstand 382
  • ’n Vuil grensoorlog 389
  • Beheer verswak 391

Hoofstuk 15: Na ’n demokrasie vir almal

396–437; 3 MB

  • Onderhandelings en woelinge 396
  • ’n Nuwe grondwet 403
  • Die Mandela-presidensie 411
  • Die Mbeki-presidensie 417
  • Die strewe na groei en herverspreiding 423
  • Pogings tot gelyke onderwys 428
  • Ter afsluiting: ’n verwarrende, uitdagende land 433

Bydraers per hoofstuk

Bibliografie

Woordelys

Die skrywers

Naam- en saakregister

Foto-erkennings

Koop Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika by Leserskring.

Buy New History of South Africa from Leisure Books.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika word met die toestemming van die uitgewer gratis hier beskikbaar gestel.

Tafelberg, ’n afdeling van NB-Uitgewers
Heerengracht 40, Kaapstad
www.tafelberg.com © 2007

Boekontwerp: Nazli Jacobs
Bandontwerp: Abdul Amien
Uit Engels vertaal deur Jan Schaafsma, Jan Vorster, Dalene Müller en Hans Büttner
teksversorging: Dalene Müller en Hans Büttner
Register: Jana Luther
Kaarte: John Hall
Fotoredakteurs: Anna Erasmus (deel een en twee), Elsie Joubert (deel drie en vier)

Eerste uitgawe 2007
ISBN-10: 0 624 04358 4
ISBN-13: 978 0 624 04358 4

 

  • 36

Kommentaar

  • Lynn Mackenzie

    How do I get a copy of Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in English?

    --------------

    Follow the link on this page to buy it from Leisure Books.

  • Stichting Dibana

    De Stichting Dibana bevordert het gebruik van het Afrikaans, en het Nederlands,  in het Nederlandse taalgebied. Dit overzicht van de geschiedenis van Zuid-Afrika, in de vorm van Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika, zal onder de aandacht worden gebracht in het hoger onderwijs voor Nederlandse studenten die zich orienteren op Zuid-Afrika. Hulde aan de schrijvers en de uitgeverij Tafelberg voor het ter beschikking stellen van deze uitgave in pdf vorm.   

  • Brendan Swemmer

    How do I download this free copy? I don't see a download button. Is a free copy available for download in English?

    You can save the individual chapters, but the full copy of the book is not available for download. The free book is only available in Afrikaans at this stage. - LitNet

  • Cilliers van Niekerk

    Hoë lof en diepe dank aan sowel die uitgewer as die skrywers, redigerend en bydraend, wat almal sekerlik finansiële voordeel prysgee deur dié vrygewige gebaar! En natuurlik aan LitNet as die bemiddelaar!

  • Elize vdMerwe

    Wat is die verskil tussen hierdie boek "Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika" en die boek "Geskiedenis van Suid-Afrika, van voortye tot vandag" ook uitgegee deur Tafelberg? Sover ek kan sien is die outeurs vir die verskeie onderafdelings dieselfde in die twee boeke.

  • Ek het heel toevallig hierdie LitNet-webwerf op my Bakkiesblad raak gelees. Ek is ewig dankbaar aan die persoon/instansie wat dit daar beskikbaar gestel het.

    Dankie.

  • Johann Basson

    In die Adelaide Dieretuin te Australië is 'n bronsplaat met die volgende woorde daarop: "WISDOM: Looking ahead, ignoring the past, we see not the future - Chen Ziang 661 - 702 AD."

    GROOT DANK aan die skrywers en uitgewer vir hierdie fantastiese geskenk. Mag die werk wêreldwyd gelees word. En mag ons leer uit die suksesse en foute van die verlede vir 'n beter toekoms vir die nageslagte.

  • Johann de Jager Jaydee Jaguar.

    Ja, ook baie dankbaar. Sedert James Bryce se ou boek (± 1899) en verflenterde volumes van "With the flag to Pretoria" waar die woord "mfecana" my vir eers opgeval het, en die boek oor die "abelungu" van Transkei, het ons geskiedenis weer vir my as toepassing (moontlik?) belangrik geword, soos een kommentator van `n plaket in Australië sê; dat daar sonder terugsig geen vooruitsig is nie. Dankie baie.

  • Jerome Joorst

    So broodnodig in 'n tydperk waar die kinders van ons land rigting nodig het om hul onsekere toekoms in te kan gaan. Dankie aan LitNet en Tafelberg. Hoe gaan ek te werke om die gratis Afrikaans weergawe af te laai? By voorbaat dank.

  • E is al 75jr en geniet geskiedens ! Ek sien uit om n paar nuwe feite te leer. Lees bv eers gister dat politiek ons eerste twee Afraanse Bybelvertalings beinvloed het, kan jy dit glo !

  • Willem Maritz

    Daar is ’n wesenlike verskil tussen die “NG kerke” en die “Gereformeerde kerk”. Die Gereformeerde kerk was eers gestig in 1859, so kan dus nie die “Gereformeerde kerk” wees waarvan geskryf word in hoofstuk twee, as kerk in die vroeë Kaap-kolonie nie. Dis dalk nie ’n feit wat vir meeste mense opvallend sal wees nie, maar vir enige iemand wat iets weet van kerke in Suid-Afrika se geskiedenis is dit ’n baie groot fout en oogseer.

  • Voorwaar 'n wonderlike gedagte, veral met die hoë pryse van boeke en as 'n pensionaris baie ondersteunend.

  • Andre de Villiers

    Baie dankie vir hierdie gratis kopie. Ek moet iets oor die vernietiging van bome by die Voortrekkermonument skryf en het historiese inligting nodig om die artikel in konteks te plaas. Ek is ’n lid van die Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika en die vernietiging van ons natuurlike erfenis en die mooi bome om die ringmuur van die Monument, het ons sleg getref.

  • Mauritz Moolman

    Ek reageer weer nadat ek dit gelees het - intussen, 'n groot dankie vir die geleentheid!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top