Jan Rap, noudat krismis geskrap is

  • 0

Ons moet nou net die affêre van die plakkerskolonie uitpraat. Synde Nederland eers in 1815 ontstaan het, was die 'setlaars' vanaf 1652 tot 1795 net 'n klomp bur plakkers aan die Kaap. So, die swart kamerade het eintlik van ons wittes geleer, wie as 'n nasie van onwettige immigrante plakkers begin het. Ek dink dat net die Kompanjetuin en klein plasies wettiglik gekoop was, daarom dat ANC nou so opdruk oor grondrestitusie? So Jan Rap, jy is nog steeds 'n 'wit christen calvinis afrikaner'?

Groetnis

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top