Versteende gebede

  • 2

Foto: Canva

Versteende gebede
(met dank aan Dana Snyman)

oral om my heen
lê die groot ou Karoo
vol van versteende
gebede
wat vertel
van ’n vuurhel
wat mettertyd
uit sou wyk
tot verstolde
genade

  • 2

Kommentaar

  • James de Villiers

    Pragtige beeld. Dit spreek tot diegene wat al daar was - letterlik en figuurlik.
    Baie dankie, Willem

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top