Stemme van sangers het darem oud geword?

  • 0

Ek dink aan Bruce Springsteen wat in sewentigs ‘n seunstem gehad het en nou 'n diep stem. Bob Dylan het van 'n neulerige stem in 1963, na 'n tipe BB King-stem op sy nuutste 2013 album verander.

Joe Cocker se stem het ook verander. Dis seker te veel dop en sigarette oor jare??

As mens versamel, groei mens saam met musikante!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top