Asatru-aanhangers is heidene volgens ander gelowe? Diana Vos het Dancing under African Moon by Struik uitgegee!
Asatru-gelowiges glo ook dat jy na die ekologie moet omsien en is dikwels die omgewingsaktiviste of hippies in gemeenskappe tans in Sa!
In al die evangelies en bergredes, was niks gepreek oor selfrespek en respek vir jou omgewing en in 2013 is dit nie gewilde preekonderwerpe in kerke nie, net menseregte en politiek?
Die oningeligtes op LitNet sal dadelik satanisme maak!! Nou ja, dan is ek 'satanis' onbeskroomd, met vaste beginsels!
Hans