Koos Kombuis gesels oor verlange en verval

  • 0

In hierdie video gesels Koos Kombuis oor twee boeke wat hom laat kopkrap het.

Ian Voges se Beelde en verval neem ons terug na die dae van Eschel Rhoodie. Daar is heelwat partytjies en los meisies by betrokke. Die tweede is PJO Jonker se blitsverkoper, Die onsigbare.

Beide kyk krities na die huidige Suid-Afrika. Nie een van die twee is maklike werke nie, maar Koos dink ander Suid-Afrikaners moet hulle ook lees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top