Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

  • 26


Dewald Koen
, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel die volgende Afrikaans taal en prosa toetse:
 

  • 26

Kommentaar

    • Hallo Johannes, ons brei die inhoud soveel moontlik uit en sal byvoeg as dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Veronica Henderson

    Goeie dag kan u help met fisiese wetenskap / wiskunde / lewenswetenskap vraestelle asb vir Gr11

  • Ek soek die 2018 Aanvullingseksamen vir Afrikaans FAL. Graad 12. Het dit dringend nodig. Dankie

  • Groot asseblief. Ek is 'n nuwe onderwyseres en kort hulp met die opstel van ''n Droomskip Graad 9 vraestel. Iemand wat kan help asb?

    • As daar 'n onderwyser hier is wat wil saamgesels en wenke gee, sal julle dit asseblief doen? Julle is ook welkom om wenke rondom die opstel van vraestelle vir my te stuur na naomimeyer@litnet.co.za. Ek sal dit graag op LitNet plaas sodat baie onderwysers daarby kan baat. Baie dankie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Madelein Stokes

    Hi Dewald
    Kan ek asseblief graad 9 eerste taal-vraestelle met memo’s kry? Ek soek vir Junie asseblief. Ek kry slegs vraestelle vir Afrikaans Addisionele Taal.

  • Helene Pretorius

    Ek is gevra om 'n Afrikaans Addisionele Taal gr 10 leerder te help met haar Letterkunde, maar ek wil vooruit werk en myself voorberei.
    Watter gedigte en kortverhale uit 'Vuur en Vlam' en 'Ink en ander verhale' is voorgeskryf vir 2021?

  • Susie Schmidt

    Hi Naomi. Het julle dalk opsommings en opstelvrae met antwoorde vir Eienaam deur Christine Barkhuizen en Dit is ek, Lara deur Riana Scheepers? Afrikaans Huistaal, Graad 11.

    • Hallo! Ons het nie die opsommings en opstelvrae waarna jy op soek is, op LitNet beskikbaar nie. Daar is wel baie ander hersieningsmateriaal en oefenvraestelle. Volg hierdie skakel en kyk wat alles onder hierdie indeks sorteer: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die materiaal gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top