Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

  • 27

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 27

Kommentaar

  • Mnr Hatebe .J

    Kindly send me notes on Natuur Wetenskappe Gr8-9 also in English NS; as well question papers and memos of previous years for NS in Afrikaans and English! Thanks in advance.

  • Johan OLivier

    Natuurwetengskappe wil ek graag beter doen, ek het nie hier by NW beter as graad 7 gedoen nie, graad 8 se NW is baie swaarder as graad 7 s'n.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Jy is op die regte plek! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dalk kan jy na LitNet se vraestelle kyk om te sien of hier iets is wat jou kan help met die voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete en sterkte met die voorbereiding, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top