Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

  • 13

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 13

Kommentaar

  • Goeie dag
    Kan ek geletterde wiskunde Graad 10-vraestelle kry, vir die Wes-Kaap - Boek Via Afrika- vir die eindeksamen.

    • Goeiedag! In die nuwe jaar kan jy weer van LitNet se vraestelle gebruik maak om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelmateriaal op een plek bymekaar. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die nuwe jaar se skoolwerk! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top