Goed, swak, toeganklik of gelaagd?

  • 1

Of: https://www.youtube.com/watch?v=4DmB4iFOPtM

Koos Kombuis vra of toeganklikheid of gelaagdheid in ’n teks gelyk is aan dit wat goed of swak is. Hy het onlangs vier boeke gelees en gee sy opinie oor elk, gemeet aan bovermelde vrae.

  • 1

Kommentaar

  • Barend vd Merwe

    Dankie, Koos. Decima was ook nie vir my so, sal ek sê "toeganklik" nie. Dit terwyl Venter 'n welbekende meester van die skryfkuns is en van sy ander boeke my geval het (Veral Ek stamel ek sterwe). Ek weet nie, daai renoster wat so innerlike lewe kry, bietjie Uit oerwoud en vlakte van Sangiro se waaibs gehad.
    NS. Ek het net een van jou outos gelees, Seks en drugs en boeremusiek. Daai een. Was vir my nogal snaaks en ek onthou die details, al was ek vermoedelik nog op skool. Moes gewees het, want dit is blykbaar in 2000 gepubliseer.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top