Baie dankie vir my prys julle liewe Webvoete!

  • 0

Wat 'n heerlike verassing toe ek gistermiddag uiteindelik weer by my posbus, Noord van die Vaal uitkom.

Daar, snoesig in sy bruin pakkie; my splinternuwe Huisgenoot Wenresepte, vol Boerekos!

Dit sal verseker altyd voor op my kombuistafel wees.

Baie dankie vir al jul harde werk en toewyding.

Namaste!

Cornelius

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top