Zany
My hart le in woorde. Ek skryf kortverhale, verhale en natuurlik is ek besig met daardie roman... lol Ek skryf ook gedigte behoort aan 'n hele paar Dig-blaaie op Facebook, waarvan my eie Stoksiel Stories is. 'n Heerlike blad vir gedigte, foto's, stories en kuns. Ek skilder vir 'n lewe. Ek beskou myself as 'n kreatiewe mens met 'n omgee hart, met 'n baie goeie sin vir humor. Sonder humor sou ek nie kon bestaan het nie. Sonder woorde ook nie.