Virgilio Daniels

Virgilio Alexis Roberto Daniels  is 21 jaar oud. Hy kom van Noupoort en is die oudste van vyf kinders. Hy studeer BEd algemene onderwys aan die Universiteit Stellenbosch. Hy woon in Goldfields-koshuis en is lief om gedigte en kortverhale te skryf. Hy is baie avontuurlustig en filosofeer gereeld.


Opgedateer/Updated: 2011-03-24
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za




Top