Vellies
Kind van God.
Gebore in Klerksdorp op 25 Julie 1968 onder nooiensvan Jacobs. Woon in Klerksdorp tot en met Mei 2001. Verhuis na Rustenburg en steeds hier woonagtig. Getroud met Pieter Johannes Barnard en ouers van twee seuns. Zane en Zühann Barnard. Huweliks herdenking 1988-10-08.
Bespeel die sleutelbord en skilder olieverf vir ontspanning.
Het Desember 2013 begin gedigte skryf om aan die seer in my siel uitting te gee na my vader se afsterwe op 8 November 2013.