Velde1955

Ek is n 59 jarige man wat 2 jaar al op mediese pensioen is. Ek hou myself besig met lees en doen bietjie houtwerk sowel as metaalwerk. Verder het ek by die gym aangesluit waar ek daagliks so n uurtjie verwyl.
Top