Veertjie

Net 'n doodgewone man, met doodgewone gevoelens. Veertjie, lees ek nou die dag beteken: Charity, Faith, Hope. Charity is seker die enigste wat ek nog oor het. Geld het ek nie, maar 'n hart van goud wel. Faith en Hope het ek verloor.
Top