Toitjie
My naam is Annette, gebore Strydom. Ek is tans woonagtig in Hluhluwe. 'n Klein dorpie aan die noord kus van Zululand. Ek is oma van twee pragtige klein kinders. Hulle is my inspirasie. Ek hoop om eendag my eie kinderboek reeks te kan publiseer.