Thomas Minnaar
Ek is 'n gebore en getoë Laevelder. Studeer aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit waar ek in 2004 'n MA in Afrikaans verwerf. Verhuis in 2005 na Kaapstad en verwerf my PhD in Afrikaans in 2012 aan die UK. Werksaam as subredakteur.