Theuns van Rhyn

Theuns van Rhyn is op 26 Oktober 1990 in Bloemfontein gebore. Hy het in 2008 aan die Afrikaanse Hoër Seunskool gematrikuleer en in 2011 sy graad in BA Tale: Joernalistiek by die Universiteit van Pretoria verwerf. Hy is huidiglik 'n film produksie student aan die African Film and Drama Academy.
Top