Teresa Moolman is gebore in Johannesburg op 4 Mei 1979. Sy matrikuleer aan Hoërskool Swellendam en behaal in 2006 ‘n BA-graad met Spesialisering in Kreatiewe Skryfkuns (cum laude) aan Unisa.
Teresa en haar man woon sedert 1999 in Engeland saam met hul Pommie kat, Jack-Jack. Hul beoog om terug te keer Suid-Afrka toe sodra Jack-Jack ten volle Afrikaans magtig is.
Opgedateer/Updated: 2007-10-26
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za