Suné-né

Suné is n meisie uit die hartjie van die noord-Kaap met n GROOT liefde vir Afrikaans. Studeer tans aan die Universiteit van die Wes-Kaap, hoofvakke Afrikaans en Nederlands, sowel as Sielkunde. Sy hoop om haar Honneurs graad in Afrikaans te behaal en daarna in 'n diploma in onderwys te voltooi sodat sy kan terug gee aan haar gemeenskap (Brandvlei, distrik Hantam) deur onderwys aan te bied. Verder is Suné 'n aspirant skrywer wat graag eendag haar boeke self op biblioteke se rakke wil sien.
Top