Sebastian Wolfaardt

Sebastian Wolfaardt is 'n 16-jarige skolier by Rondebosch Boys’ High. Hy kom van 'n plaas in Ceres en is mal oor rugby en muurbal. Hy woon op weeksdae in die koshuis, waar hy almal se huiswerk vir hulle moet doen.

Top