Sara Holmes

Ek is ‘n derdejaarstudent en tans besig met my BSc-graad in Wiskunde en Ekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Sou graag eerder kuns wou pleeg vir ‘n lewe, maar die somme het bly roep. Breyten Breytenbach en Antjie Krog is die koning en koningin in my wêreld van woorde. Die afgelope drie jaar van my lewe, saam met Suzanne, was tot dusver die beste.

Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top