Sanet Boshoff

Sanet Boshoff is 'n unieke individu, wat haar hand op alles sit wat kreatiwiteit verg.  Sy sien haarself nie noodwendig as 'n digter nie, net iemand met baie gedagtes wat dit in vorm probeer giet.  Sy is, daarom kan sy wees!

 




Opgedateer/Updated: 2008-09-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top