samb007

Ek is tans hoof van vertaling by Precept Ministries South Africa en verantwoordelik vir die vertalingspan, eindredaksie en publikasie van Afrikaanse vertalings asook die formatering van boeke in ander Afrikatale. Ek het by die Universiteit Stellenbosch 'n BSc en HOD voltooi einde 1984, was tien jaar Biologie en Skeinat onderwyser en het toe 4 jaar teologie bestudeer aan die Evangelies Gereformeerde Kerk se Kweekskool waar ek 'n DipTh behaal het. Ek is reeds 13 jaar by Precept Ministries en verantwoordelik vir al die Afrikaanse werk hier. Ek lei ook mense op om om Bybelstudie te doen in slypskole wat ons aanbied oor die hele land.
Top