Roelof van Wyk, Naomi Meyer2012-07-24Die projek is ‘n persoonlike refleksie oor my Afrikanerskap, ‘n ondersoek na wat dit beteken om in hierdie tyd en plek as wit Afrikane, deur die lens van Afrikanerwees, die goed en die sleg daarby ingebou, my plek hier en nou, te bekyk.