Rina

Institusionele navorser by die Hugenote Kollege Betrokke by belyning van SAQA-vereistes met leermateriaal Ontwerp en ontwikkel van leermateriaal: Maatskaplike Hulpwerk; Gemeenskapsontwikkeling en Vroeë Kindontwikkeling Drie populêre boeke via Human & Rousseau uitgegee Een akademiese boek via Academica gepubliseer.
Top