Met ‘n aanvanklike BA Drama agtergrond, wat ek aangevul het met studies in Sielkunde en Antropologie, het ek ‘n groot gedeelte van my professionele loopbaan in administratiewe poste gedien by onder meer die WNNR en NIPN. Die geleentheid om by die RGN met persoonlikheidsvoorkeure te werk, was ‘n keerpunt en dit het tot ‘n wye verskeidenheid geleenthede gelei.
Ek het sowat agt jaar gelede as vryskutskrywer en -joernalis begin werk.
Opgedateer/Updated: 2010-07-07
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za