ReinetteMeiring
Gypsie
Avonturis
Deurmekaar student
Kunsliefhebber
Leweliefhebber
Romantikus
Gebore in Bloemfontein met verborge vlerke, wat stadig ontvou en oopgevou het,mwat nou geleidelik gesprei word om die punt van vrye vlug. Studeer B.A. Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch. Hoofvakke: Engels en Sosiologie