Reene
Ek het 'n passie vir woorde, vir die wese van die Afrikaanse taal - ja, selfs die skewe en vreemde woorde. Groentjie is ek, maar om karakters en nuwe, vreemde wêrelde met hierdie poëtiese taal aan mekaar te weef is my brood, suurstof en water...