Rayne Stroebel is 'n Kapenaar. Sy passie is die versorging van Ouer Mense. Hy het sy eie besigheid, GERATEC, wat spesialiseer in die versorging van ouer persone in langtermyn versorging, en ook sy eie kookskool, Eleven, in Woodstock. Rayne het in Heidelberg (Kaap) grootgeword en in Riversdal (Langenhoeven) skoolgegaan. Hy het gestudeer aan die Universiteit van Kaapstad en swerf die wêreld vol op soek na avontuur.
Opgedateer/Updated: 2009-05-06
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za